’n Diagnose van diabetes beteken nie jy of jou gesin moet ophou lekker eet nie. Die kos in dié boekie is perfek vir mense met suikersiekte, maar lekker vir almal – dis glad nie nodig om aparte maaltye te kook nie. Daar’s resepte vir ontbyt, slaai, vis, pluimvee, rooivleis, groente en diabeet-virendelike soetgoed – selfs sjokoladekoek!
- Available now
- New Audiobooks
- All Audiobooks
- Fiction Audiobooks
- Non-Fiction Audiobooks
- See all audiobooks collections