Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Mar 26 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SANGERES JONI MITCHELL

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

FRANCISKA MEIRING OOR HAAR MAN, RUBEN

FLITSVRAE: CHARLIZE BERG • Sangeres

TOE DRAAI DIE WIEL… • Die Viljoens het graag en gereeld met hul skatte gespog, maar sit nou agter tralies nadat hulle vir winkeldiefstal aangekeer is. Hulle is landuit met groot drome en selfs groter woorde, maar nou wil Amerika hulle uitboender en druipstert terugstuur huis toe

ANDERKANT DIE WEGRAPING • Die gospelsanger Danie Botha sê hy is jammer hy het die datum van die eindtyd verkeerd gekry, maar glo steeds daardie trompet gaan binnekort blaas

ONS ENIGSTE SOLI • DIE KOMEDIANT SOLI PHILANDER SE DOGTER KYLA PRAAT OOR SY LAASTE DAE EN DIE SKOK WAT HULLE FAMILIE STEEDS PROBEER VERWERK

Alles het gekliek • Hy wou net een ding hê vir sy verjaardag: ’n identiteitskaart met sy regte naam op, maar die rekenaar het bly sê nee

O, DIE DONKIE IS ’N WONDERLIKE DING • BONGO DIE DONKIE SAL HOPELIK EEN VAN DIE DAE VRY EN SONDER PYN SAAM MET SY SUSSIE BUNNY KAN GALOP – DANKSY ’N RITS OPERASIES EN DIE OMGEEHARTE VAN DIE MENSE VAN AFRIKA SE GROOTSTE VEILIGE HAWE VIR LANGORE

Stroopsoet met GRENADELLA • Met die vars of geblikte pulp van GRENADELLAS kan jy wondere verrig in soetgebak en poedings. Ons VERNUWE ou gunstelinge, berei ’n paar spoggerige teetydhappies, en maak selfs min-moeite-poedings – alles verryk met hierdie TROPIESE VRUG

Mal oor rokke • ’n Mooi rok is die vinnigste manier om dadelik stylvol te lyk. Van speelse mini’s en hemprokke tot sag gebrei – dié seisoen se gunstelingkleure en-teksture doen al die werk vir jou

ROOM, ROMER, ROOMSTE • Hoe om ’n bevogtiger te kies wat vir jou vel werk

VOORSKOOTROKKIE • Brei dié fraai rokkie vir jou kleinding

EK WEIER ’N UITSPATTIGE TROUE

AANDAG, ASSEBLIEF! • Skoolgaande kinders se vermoë om te konsentreer is geleidelik aan die afneem, sê kenners. Hier is hoekom dit as ’n krisis beskou word, asook wat ouers kan doen

HOE OM KINDERS SE AANDAGSPAN TE BOU

DIE AFSKRYF VAN MOTORS • Versekeraars skryf gewoonlik motors af wanneer die herstelkoste meer as die waarde daarvan is

SLIM IDEES MET VRUGTE

10 BEPROEFDE WENKE • ONS word daagliks gebombardeer met allerlei raad en wenke in tydskrifte en op sosiale media. Hier is tien wenke wat die toets slaag.

JOU STERRE

’n Lewe in blomme • By die blommemark in Adderleystraat verdwaal sy in die mengelmoes van kleure, geure en herinneringe

Dié sensitiewe storie is jou aandag werd

Tommy Shelby is terug

BEELDSPRAAK

Visueel & eksentriek • Wes Anderson is ’n regisseur wat bekend is vir sy sterk simmetriese styl en visuele storievertelling

HUIS genoot sê

*TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

BTS

RAAISELS

Die vlinder wat fladder in die ruimte

ELDERS IN DIE WÊRELD

BLUEBERRINI PARROTINI

Dis hoe perde runnik

KAKAPO • HOE SPREEK JY DIT UIT: KA-ka-poe Die woord is ’n samestelling van die Maori-woorde vir papegaai (kaka) en aand (po). Dit word ook soms die uilpapegaai genoem. Die meeste mense in...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans